エピソード

  • Ep5 - Jesus, Here van my Lewe
    2025/09/18

    Jesus wil nie jou Here wees sodat Hy jou kan manipuleer en beheer nie. Een van Sy groot begeertes is juis dat ons sal vry wees.

    続きを読む 一部表示
    9 分
  • Ep4 - Jesus, Here van my Lewe
    2025/09/17

    Ek het al baie mense gehoor wat sê hulle die God op hulle manier, en Hy sal verstaan.

    Maar is JOU manier, GOD se manier?

    続きを読む 一部表示
    7 分
  • Ep3 - Finansies in God se Koninkryk
    2025/09/16

    Nie elke manier van gee gaan 'n oes oplewer nie. Gee, is eerstens 'n saak van liefde, en dan ook, moet dit gebeur sonder dwang en hartseer.

    続きを読む 一部表示
    9 分
  • Ep3 - Jesus, Here van my Lewe
    2025/09/12

    In Matt 16:24 sê Jesus "As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg."

    Om jouself te verloën betek nie om jou hele persoonlikheid te verloor nie. Dit beteken eenvoudig om alles in jou lewe, ook jou persoonlikheid, onder Jesus se heerskappy te stel. Dit sal jou lewe verander

    続きを読む 一部表示
    7 分
  • Ep2 - Jesus, Here van my lewe
    2025/09/11

    In Johannes 3:30 maak Johannes die doper hierdie kragtige stelling: "Hy (Jesus) moet meer word, maar ek minder"

    As ons net volgens hierdie stelling kan leef, sal ons kragtige dinge sien gebeur deur ons.


    #meerJesusminderek

    続きを読む 一部表示
    5 分
  • Ep1 - Jesus, Here van my Lewe
    2025/09/10

    In Matt 16:24 staan "Toe sê Jesus vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg."

    Die rede hoekom ons sukkel om Jesus te dupliseer, is omdat Hy nog nie Here is oor ons denke, woorde, finansies, optrede ens ens. nie. Ons moet op 'n plek kom waar ons besluit, Hy is Here "LORD" van alles in my lewe

    続きを読む 一部表示
    8 分
  • Ep3 - Om God te ervaar
    2025/09/05

    Paulus skryf in Fil 3:10 dat hy alles skade ag "...sodat ek Hom kan ken en die krag van sy opstanding..."

    Om God en Jesus te ken, moet sentraal wees in ons lewens. Een van die maniere wat God gebruik om ons te help om Hom te leer ken, is die ontmoeting met Sy heerlikheid deur geloof.

    続きを読む 一部表示
    9 分
  • Ep2 - Om God te ervaar
    2025/09/04

    In Markus 9:23 sê Jesus vir die pa van die maansiek seun "...as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo."

    Geloof is God se uitnodiging aan ons om Sy krag, Sy liefde en Sy heerlikheid te ervaar

    続きを読む 一部表示
    8 分