『Ep3 - Jesus, Here van my Lewe』のカバーアート

Ep3 - Jesus, Here van my Lewe

Ep3 - Jesus, Here van my Lewe

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

このコンテンツについて

In Matt 16:24 sê Jesus "As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg."

Om jouself te verloën betek nie om jou hele persoonlikheid te verloor nie. Dit beteken eenvoudig om alles in jou lewe, ook jou persoonlikheid, onder Jesus se heerskappy te stel. Dit sal jou lewe verander

まだレビューはありません