『InJesus Bybelstudie』のカバーアート

InJesus Bybelstudie

InJesus Bybelstudie

著者: Jacques Loots
無料で聴く

このコンテンツについて

n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, sodat jý Jesus kan wees vir 'n stukkende wêreld. Jy is welkom om ons dienste op 'n Sondag by te woon om 16:00 elke Sondag middag by 93 Parkland dr, Kempton ParkJacques Loots スピリチュアリティ
エピソード
  • Ep5 - Jesus, Here van my Lewe
    2025/09/18

    Jesus wil nie jou Here wees sodat Hy jou kan manipuleer en beheer nie. Een van Sy groot begeertes is juis dat ons sal vry wees.

    続きを読む 一部表示
    9 分
  • Ep4 - Jesus, Here van my Lewe
    2025/09/17

    Ek het al baie mense gehoor wat sê hulle die God op hulle manier, en Hy sal verstaan.

    Maar is JOU manier, GOD se manier?

    続きを読む 一部表示
    7 分
  • Ep3 - Finansies in God se Koninkryk
    2025/09/16

    Nie elke manier van gee gaan 'n oes oplewer nie. Gee, is eerstens 'n saak van liefde, en dan ook, moet dit gebeur sonder dwang en hartseer.

    続きを読む 一部表示
    9 分
まだレビューはありません