• Episode 2: Wat is jou totemdier, ou maat?

  • 2025/04/12
  • 再生時間: 10 分
  • ポッドキャスト

Episode 2: Wat is jou totemdier, ou maat?

  • サマリー

  • Is jy 'n sosiale sebra? Of 'n vorstelike leeu? Miskien 'n onverskrokke krokodil? Kom luister saam na die nuutste podsending oor Jungu Josh, die avontuurreeks, en vind uit wat is jou gunstelingkarakter (en jou eie!) totemdier. Oudergewoonte neem Constant van Graan, skepper van Jungu Josh, jou op 'n bondige, magiese reis deur Kalimbula.

    続きを読む 一部表示

あらすじ・解説

Is jy 'n sosiale sebra? Of 'n vorstelike leeu? Miskien 'n onverskrokke krokodil? Kom luister saam na die nuutste podsending oor Jungu Josh, die avontuurreeks, en vind uit wat is jou gunstelingkarakter (en jou eie!) totemdier. Oudergewoonte neem Constant van Graan, skepper van Jungu Josh, jou op 'n bondige, magiese reis deur Kalimbula.

Episode 2: Wat is jou totemdier, ou maat?に寄せられたリスナーの声

カスタマーレビュー:以下のタブを選択することで、他のサイトのレビューをご覧になれます。