『Stellenbosch Gemeente Preke』のカバーアート

Stellenbosch Gemeente Preke

Stellenbosch Gemeente Preke

著者: Stellenbosch Gemeente
無料で聴く

Ons dink ons beweeg nader aan 'n lewe met betekenis wanneer ons dit regkry om die verskillende dimensies van ons lewe, spiritualiteit en daaglikse menswees, met mekaar te integreer, verweef tot een lewe. Ontdek saam met ons hoé, luister hier na die preke.Stellenbosch Gemeente キリスト教 スピリチュアリティ 聖職・福音主義
エピソード
  • 16 Augustus 2026 || Selfs Hier || Pieter Roeloffse
    2026/08/16

    “The Christian shoemaker does his duty not by putting little crosses on the shoes, but by making good shoes - because God is interested in good craftsmanship.”
    — Martin Luther

    続きを読む 一部表示
    46 分
  • 23 Augustus 2026 || Heiligheid Om Die Tafel || Deon Botha
    2026/08/23

    Jesus vertel van ’n gasheer wat sê: ‘Kom, alles is gereed.’ Een van die moeilikste dinge om te aanvaar van die Christelike geloof, is dat dit nie begin by wat ons vir God doen nie, maar by dit wat God vir ons voorberei het. Ons is gaste by ‘n feesmaal. Ons moet net opdaag en dit ontvang. Jesus is die gasheer wat aan ’n tafel sit, brood neem, dank, dit breek en vir sy dissipels uitdeel. God nooi en voorsien, ons moet net ontvang.

    By die Laaste Avondmaal sê Jesus vir sy dissipels dat hulle moet EET tot sy gedagtenis.

    Van al die dinge wat Jesus kon kies wat hulle moes doen om Hom te onthou, kies Jesus ’n maaltyd.Hy kon vra: om iets indrukwekkends of mistiek te doen—
    …om ’n berg uit te klim,
    …veertig dae lank te vas, of
    …een of ander buitengewone geestelike ritueel deel te neem.
    Maar Hy kies een van die mees gewone menslike handelinge: eet. Hy sê die brood is sy liggaam en die wyn is sy bloed. Hy kies dit wat alledaags en eenvoudig is.

    続きを読む 一部表示
    28 分
  • 30 Augustus 2026 || Hier Omgevou Deur Genade || André Serfontein
    2026/08/30

    Genade is soms verbasend alledaags.

    I do not understand the mystery of grace - only that it meets us where we are but does not leave us where it found us.
    - Anne Lamott

    続きを読む 一部表示
    31 分
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
まだレビューはありません