
Opinies & Onkunde 1
カートのアイテムが多すぎます
ご購入は五十タイトルがカートに入っている場合のみです。
カートに追加できませんでした。
しばらく経ってから再度お試しください。
ウィッシュリストに追加できませんでした。
しばらく経ってから再度お試しください。
ほしい物リストの削除に失敗しました。
しばらく経ってから再度お試しください。
ポッドキャストのフォローに失敗しました
ポッドキャストのフォロー解除に失敗しました
-
ナレーター:
-
著者:
このコンテンツについて
Welkom by Opinies & Onkunde 1!
Dis 'n koue, donker laataand op die Stoep, en dinge ruk bietjie handuit op die Stoep. Wian en Leon probeer om een of twee global debates op te los, maar verval in 'n donker gat van ranting en stry oor die een onderwerp wat die mag het om die Stoep te kelder: Wat is beter? Wyn... of bier?
Dis haar verjaarsdagmaand! Baie geluk, Hilde! Ons ongelooflike Stoepsit kuns word soos altyd gemaak deur Ineffable Digital Designs.
Trek 'n stoel nader, en Welkom Op Ons Stoep.
Tema Musiek: Infraction - Holiday