『Ep 30 - Charlie Kirk – net ʼn oomblik in tyd of ʼn ewigheid?』のカバーアート

Ep 30 - Charlie Kirk – net ʼn oomblik in tyd of ʼn ewigheid?

Ep 30 - Charlie Kirk – net ʼn oomblik in tyd of ʼn ewigheid?

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

このコンテンツについて

Regoor die wêreld het mense oor die dood van Charlie Kirk gerou. Waarom het, veral jong mense, by Kirk aanklank gevind en oor sy dood getreur? Hierdie week gesels Dirk met Myrtle Endley oor rentmeesterskap, en oor hoe Kirk met opregte passie en eenvoudige waarhede jong mense gehelp het om die lig in ʼn deurmekaar wêreld te vind.

まだレビューはありません