『Ep 28 - VSA-tariewe: Wag daar ʼn protes op ons?』のカバーアート

Ep 28 - VSA-tariewe: Wag daar ʼn protes op ons?

Ep 28 - VSA-tariewe: Wag daar ʼn protes op ons?

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

このコンテンツについて

Die golf van afleggings in Suid-Afrika duur voort. Dirk gesels hierdie week met Gideon du Plessis oor die toename van 100 000 afleggings binne ʼn enkele week, en dit is nog net die eerste vlaag. Wat wag op ons en wat is die oplossing? Kyk en gesels saam.

まだレビューはありません