
Die Vere Maak die Voël
カートのアイテムが多すぎます
カートに追加できませんでした。
ウィッシュリストに追加できませんでした。
ほしい物リストの削除に失敗しました。
ポッドキャストのフォローに失敗しました
ポッドキャストのフォロー解除に失敗しました
-
ナレーター:
-
著者:
このコンテンツについて
Welkom by Die Vere Maak die Voël!
Sonder dat ons dit besef, het ons almal al eens op 'n tyd die knie gebuig voor sosiale media. Dalk nogsteeds? Vanaand op die Stoep gesels Leon en Wian oor die gevare van sosiale media en hoe dit jou loopbaan, jou verhouding en jou eiewaarde kan kelder. As't ware maak die blou vere van Twitter werklik somtyds die voël.
Hierdie episode se Instagram Digter is 'n anonieme persoon wat graag 'n Instagram blad wil begin vir hulle gedigte. As jy van hierdie gedig gehou het, laat weet ons asseblief!
Die ongelooflike Stoepsit kuns word gemaak deur Ineffable Digital Designs.
Baie dankie aan die Stoepsit legende Jak de Priester dat jou musiek deel vorm van ons Stoep. - "Stellenbosch Lovesong ft Luna".
Volg Stoepsit Potgooi op Facebook en Instagram
Volg Ineffable Digital Designs op Facebook en Instagram
Volg Jak de Priester op Facebook en Instagram
Dankie ook aan Pieter van Zyl en Wade Knowles dat julle saam gekuier het op ons Stoep vandag. As jy deel wil wees van "So Bek Kort Jêm" of "Die Laaste Sê", stuur vir ons 'n DM of 'n epos na stoepsitpotgooi@gmail.com.
Trek 'n stoel nader, en Welkom Op Ons Stoep.
Tema Musiek: Infraction - Holiday