エピソード

  • Overcomers - Tweede Seisoen - Identiteit - Episode 3
    2024/06/12

    Anita gesels Verder oor ons Identiteit in Christus Jesus

    Wie bepaal Jou waarde?

    続きを読む 一部表示
    15 分
  • Overcomers - Tweede Seisoen - Identiteit - Episode 2
    2024/06/05

    In die tweede aflewering in die nuutste reeks oor Identiteit, gesels Anita, Christelike Berader, verder oor ons identiteit in Christus Jesus

    続きを読む 一部表示
    10 分
  • Overcomers - Tweede Seisoen - Identiteit - Episode 1
    2024/05/29

    In hierdie reeks gesels Anita, Christelike Berader en skrywer oor Identiteit

    Van Slagoffer na Oorwinnaar

    続きを読む 一部表示
    16 分
  • Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 11- Vergifnis
    2024/05/15

    Vergifnis

    So 'n belangrike aksie wat ons moet Neem. Teenoor Ander sowel as onsself.

    Jy kan van 'n slagoffer groei na 'n overcomer In Christus Jesus

    Ons kuier saam in die laaste aflewering in hierdie reeks oor Gebrokenheid.

    続きを読む 一部表示
    20 分
  • Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 10- Liefdestale
    2024/05/08

    Wat is my liefdestaal en hoe gebruik ek dit?

    Wat het die Liefdestale te doen met my Gebrokenheid? Wat laat my Geliefd of verwerp voel?

    Luister saam en leer hoe om te groei van slagoffer na Oorwinnaar.

    続きを読む 一部表示
    19 分
  • Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 9- Die rol van broers en susters
    2024/05/01

    Die rol van broers en susters

    In hierdie episode gesels Anita van Zyl, Christelike Berader, verder oor waar Gebrokenheid vandaan kom.

    Jy kán genees en vry raak!

    Van Slagoffer tot Oorwinnaar!

    続きを読む 一部表示
    21 分
  • Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Psalm 139
    2024/04/24

    Psalm 139

    God weet alles, kan enige iets herstel, Hy is bo alle omstandighede.

    God omsluit ons van alle kante.

    続きを読む 一部表示
    8 分
  • Overcomers - Eerste Seisoen - Gebrokenheid - Episode 8- Die rol van 'n moeder
    2024/04/17

    Van Slagoffer tot Oorwinnaar

    Jy kan genees van wonde uit Jou ouerhuis, hoe Klein ookal. Anita van Zyl, Christelike Berader gesels Verder in die reeks oor Gebrokenheid oor die rol van 'n moeder en haar inpak in Jou lewe (ook joune in Jou kind se lewe)

    続きを読む 一部表示
    19 分