『Afgestroop: Die Lewe Het 'n Punt Gemaak』のカバーアート

Afgestroop: Die Lewe Het 'n Punt Gemaak

Afgestroop: Die Lewe Het 'n Punt Gemaak

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

このコンテンツについて

Welkom by Afgestroop!

Dis twee jaar later en ons voel steeds die emosies wat niemand van ons gedink het ons sal voel nie. Dis twee jaar later en ons is steeds gatvol. Dis twee jaar later en ons voel steeds afgestroop. Dis twee jaar later en die lewe het 'n punt gemaak. Dis twee jaar later, en nou sluit ons dit af.

Hierdie episode se Instagram Digter is Ilze du Plessis, 'n fantastiese mens wat met woorde kan toor.

Die ongelooflike Stoepsit kuns word gemaak deur Ineffable Digital Designs.

Baie dankie aan twee van die mees pure souls wat hierdie Stoep al gesien het, Lourens en Esté Rabé, van Bottomless Coffee Band dat ons hulle magic kon gebruik het op die stoep. - "Alles en Niks & Ek Wou Nog".

As jy in 'n situasie, dalk as gevolg van lockdown, is waar jy in 'n gewelddadige verhouding of omgewing is, kontak ASSEBLIEF een van die volgende nommers:

Geslagsgeweld Hulplyn:
0800 150 150

Nasionale Berading Hulplyn:
0861 322 322

Selfmoord Voorkoming Hulplyn:
080 056 7567

Die Suid-Afrikaanse Depressie en Angs Groep (SADAG):
080 021 2223

Volg Stoepsit Potgooi op Facebook en Instagram
Volg Ineffable Digital Designs op Facebook en Instagram
Volg Ilze du Plessis op Instagram
Volg Bottomless Coffee Band op Facebook en Instagram

Trek 'n stoel nader, en Welkom Op Ons Stoep.

Tema Musiek: Infraction - Holiday

Afgestroop: Die Lewe Het 'n Punt Gemaakに寄せられたリスナーの声

カスタマーレビュー:以下のタブを選択することで、他のサイトのレビューをご覧になれます。