『6 | Is Jy Die Passasier Of Die Bestuurder Van Jou Lewe?』のカバーアート

6 | Is Jy Die Passasier Of Die Bestuurder Van Jou Lewe?

6 | Is Jy Die Passasier Of Die Bestuurder Van Jou Lewe?

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

このコンテンツについて

Welkom by die Beter Keuses - Beter Jy - Beter Lewe - Potgooi Program, hier waar ons saam kuier, saam lag, saam huil, en saam leer hoe om 'n beter jy en 'n beter lewe te skep sodat ons met volle vrymoedigheid kan opstaan in wie God ons geskep het om te wees. Nie net vir onsself nie, maar vir almal met wie ons in aanraking kom!


𝐉𝐨𝐮 𝐬𝐞𝐥𝐟𝐫𝐞𝐟𝐥𝐞𝐤𝐬𝐢𝐞 𝐯𝐫𝐚𝐞 𝐯𝐢𝐫 𝐝𝐢𝐞 𝐝𝐚𝐠:


  1. Wat spreek jy gereeld uit oor jouself wat God glad nie sou sê nie?

  2. As God nou voor jou kom staan - hoe sou Hy voel om jou hierdie dinge van jouself te hoor sê?

  3. In watter areas van my lewe het ek begin glo ek het nie meer ’n keuse nie?

  4. Watter keuse kan ek vandag maak om daaruit te begin stap?

  5. Waar kan ek met meer vertroue begin optree omdat ek weet God bemagtig my?


Volg my op Instagram: wilma_mostert

of Whatsapp: Beter Keuses, Beter Jy, Beter Lewe Kanaal

Jy kan my enige tyd kontak by: wilma@wilmamostert.co.za

6 | Is Jy Die Passasier Of Die Bestuurder Van Jou Lewe?に寄せられたリスナーの声

カスタマーレビュー:以下のタブを選択することで、他のサイトのレビューをご覧になれます。