『Op pad na Moormansgat [On the Road to Moormansgat]』のカバーアート

Op pad na Moormansgat [On the Road to Moormansgat]

Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey [The Story of Billy Foster and Koos de la Rey]

プレビューの再生

Audibleプレミアムプラン30日間無料体験

プレミアムプランを無料で試す
オーディオブック・ポッドキャスト・オリジナル作品など数十万以上の対象作品が聴き放題。
オーディオブックをお得な会員価格で購入できます。
30日間の無料体験後は月額¥1500で自動更新します。いつでも退会できます。

Op pad na Moormansgat [On the Road to Moormansgat]

著者: Chris Karsten
ナレーター: André Weideman
プレミアムプランを無料で試す

30日間の無料体験後は月額¥1500で自動更新します。いつでも退会できます。

¥3,340 で購入

¥3,340 で購入

’n Epiese geskiedkundige roman deur die bekroonde skrywer Chris Karsten. In die kleine handel dit oor die tragiese gebeure een aand in 1914 toe die Boeregeneraal Koos de la Rey op pad na ’n beplande rebellie noodlottig gewond is. Die teiken was die berugte bendelid William Foster, op vrye voet iewers in die wye Johannesburg. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit?

Op pad na Moormansgat is een groot, verweefde tapisserie waarin die verhale van vele vertel word, oor dekades heen en uit alle lae van die samelewing. Dis die storie en nalatenskap van Billy Foster se dogter, Helena, op soek na haar herkoms; dis die trawalle van die hensopper Segrys Heyns en sy agterryer Tappies Mahlangu; die speurtog van poliesman Isak Heyns, op soek na die gewetenlose moordenaars wat ’n driejarige seuntjie se familie eensklaps uitgewis het, en die moontlikheid dat die aanvallige jong vrou Helena aandadig aan die moorde kon wees.

’n Merkwaardige en veelvlakkige geskiedkundige roman, ’n hoogtepunt nie net in Chris Karsten se oeuvre nie, maar ook in die Afrikaanse letterkunde.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2022 Chris Karsten (P)2022 Human & Rousseau
歴史小説
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
まだレビューはありません