『Wildtuin: Seekoeie en Waterbokke』のカバーアート

Wildtuin: Seekoeie en Waterbokke

Wildtuin: Seekoeie en Waterbokke

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

今ならプレミアムプランが3カ月 月額99円

2026年5月12日まで。4か月目以降は月額1,500円で自動更新します。

概要

Welkom by ons reeks van 5 episodes waar ons na opnames uit die Kruger Nasionale Wildtuin gaan luister.

In vandag se opname, luister ons na seekoeie en waterbokke. Die wildtuin was vreeslik droog en dit was bloedig warm toe ons daar was. Dit was vir my 'n groot voorreg om hierdie opnames te kon maak en ek deel dit graag met julle met 'n baie dankbare hart dat ek so geseënd is om die natuur se klanke te kon opneem. Mens ervaar God se nabyheid so ongelooflik in tye soos hierdie.

Onthou om altyd met oorfone te luister.

Musiek verskaf deur Quinton Pendle.

Indien jy van sy dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus per E-pos: qpendle@gmail.com

adbl_web_anon_alc_button_suppression_c
まだレビューはありません