『Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Prof. Cobus Oberholster』のカバーアート

Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Prof. Cobus Oberholster

Vrystaat Landbou Kongres 2024 - Prof. Cobus Oberholster

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

【Amazonプライム会員限定】今ならプレミアムプランが4か月 月額99円。

10月19日まで。※適用条件あり
Prof Cobus Oberholster het kongresgangers laat nadink oor die toekoms van die landbouer.

Die Vrystaat Landbou (VL) se kongres het 7 & 8 Augustus in Bloemfontein plaasgevind. Die organisasie het vanjaar hul 120ste bestaansjaar gevier en het gehoop om met dié kongres saam met belanghebbendes te bou op die suksesse wat die bedryf reeds behaal het.

Gernie Botha, hoof- uitvoerende beampte, het verduidelik dat die tema van vanjaar se kongres die Latynse gesegde "quo vadis" was, wat in Afrikaans vertaal word met "waarheen gaan jy".



adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
まだレビューはありません