『Reuse en skimme』のカバーアート

Reuse en skimme

Reuse en skimme

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

このコンテンツについて

Ek hoop jy geniet hierdie een. Een episode was toe te kort om oor reuse in die Bybel te gesels. Weereens, laatweet gerus wat jy dink. Soos ek in die episode ook noem, ek het weer baie staatgemaak op Michael Heiser se boek, The Unseen Realm. Maar ek het ook probeer om so bietjie verder te gaan op plekke as hy. Ek maak ook nogal baie indirek staat op Haunted Cosmos. Jy kan gerus na daai ouens gaan luister! Musiek: Miguel Johnson, Evan King, Makai Symphony.

Reuse en skimmeに寄せられたリスナーの声

カスタマーレビュー:以下のタブを選択することで、他のサイトのレビューをご覧になれます。