『MBA in Eiendomsbelegging』のカバーアート

MBA in Eiendomsbelegging

MBA in Eiendomsbelegging

著者: MaxMedia
無料で聴く

【Amazonプライム会員限定】今ならプレミアムプランが4か月 月額99円。

10月19日まで。※適用条件あり
Ten einde in eiendom te belê benodig ’n mens heelwat tyd en geld, maar die tyd en geld hoef nie jou eie te wees nie. Ernes Stander het die ’MBA in Eiendomsbelegging”-konsep ontwikkel, wat eiendomsbeleggings moontlik maak vir elke individu. In ‘n drieledige potgooi reeks gesels Ernes en Jacques Basson in detail oor hoe eiendomsbeleggings moontlik is, ongeag ’n mens se finansiële vermoëns.MaxMedia 経済学
エピソード
  • 3: MBA in Eiendomsbelegging
    2020/01/02
    Welkom by die derde episode in die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks oor hoe ‘n mens eiendom as een van jou beleggingsportefeuljes kan skep, sonder om self hand in eie sak te steek.

    In hierdie episode, bespreek ons die ‘A’ of te wel ‘Alternatiewe Bevondsing’, wat basies die kern van die MBA-strategie behels.

    Dis ‘n wanpersepsie dat ‘n tekort aan fondse ‘n mens verhoed om in eiendom te belê. Selfs al weier die bank om aan iemand ‘n lening toe te staan, oor welke rede ookal, behoort dit geensins jou van stryk te bring nie.

    In ‘n absoluut insiggewende gesprek brei Ernes Stander uit oor ‘n verskeidenheid van alternatiewe bevondsing strategieë. stanleur.co.za
    続きを読む 一部表示
    25 分
  • 2: MBA in Eiendomsbelegging
    2019/12/24
    In die tweede episode van die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks, gesels Ernes Stander en Jacques Basson oor hoe mens te werk moet gaan ten einde te verseker dat jou ‘Berekeninge’, die ‘B’ van die‘MBA , akkurraat is. Dit behels die prysklas wat ‘n mens in gedagte het, die area waarin jy belangstel en, natuurlik, wat die eiendom werd is. Om sowel die munisipale as markverwante waardasie van ‘n eiendom te bepaal. stanleur.co.za stanleur.co.za
    続きを読む 一部表示
    20 分
  • 1: MBA in Eiendomsbelegging
    2019/12/24
    In die loodsepisode van die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks, gesels Ernes Stander en Jacques Basson oor hoe ‘n mens te werk moet gaan om die beste winskopies op te spoor. Dit behels eerstens die ‘M’ van MBA, naamlik die gemotiveerde verkoper se 'Motief'. Daar is vyf maniere waarop ‘n mens kan bepaal of ‘n verkoper gemotiveerd, selfs desperaat, is om te verkoop. Die vyf Engelse D’s: Departure, Death, Disease, Divorce en Debt. stanleur.co.za
    続きを読む 一部表示
    21 分
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
まだレビューはありません