『Kom Ons Ry』のカバーアート

Kom Ons Ry

Kom Ons Ry

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

今ならプレミアムプランが3カ月 月額99円

2026年5月12日まで。4か月目以降は月額1,500円で自動更新します。

概要

Ek gaan nie in hierdie episode vooraf met julle gesels nie. Ons klim in die kar, jy in die pasasiersitplek, en ons vat die pad Kruger Nasionale Wildtuin toe. Jy ry saam tot by Millys. Hierdie episode is om jou te help afskakel as jy bietjie wil ontspan, so luister op 'n stil plek as jy rustig is. Daar is mos min dinge wat 'n mens so vinnig aan die slaap maak soos wanneer die wiele begin draai.

Comment asseblief gerus en laat weet wat julle dink.

Onthou om altyd met oorfone te luister.

Musiek verskaf deur Quinton Pendle.

Indien jy van sy dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus per E-pos: qpendle@gmail.com

まだレビューはありません