エピソード

  • Ep7 - Antwoorde op moeilike Skrifte
    2026/02/17

    Nagmaal - Deel 4

    Die nagmaal is nie 'n nuwe weergawe van die pasga nie.

    続きを読む 一部表示
    8 分
  • Ep6 - Antwoorde op moeilike Skrifte
    2026/02/13
    10 分
  • Ep5 - Antwoorde op moeilike Skrifte
    2026/02/11
    9 分
  • Ep4 - Antwoorde op moeilike Skrifte
    2026/02/10

    Deel 1 van die nagmaal.

    続きを読む 一部表示
    9 分
  • Ep3 - Antwoorde op moeilike Skrifte
    2026/02/05

    Deel 3 - Matt 7:21 "Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie..."

    Wat beteken dit vir ons?

    続きを読む 一部表示
    9 分
  • Ep2 - Antwoorde op moeilike Skrifte
    2026/02/03

    Matt 7:21 "Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie..."

    Hierdie is ons 2de gedeelte waarna ons kyk hoe om hierdie Skrif reg te verstaan.

    続きを読む 一部表示
    8 分
  • Ep1 - Antwoorde op moeilike Skrifte
    2026/01/29

    'n Teks wat baie mense laat twyfel in hul redding en identiteit as wedergebore seuns van God, is Matt 7:21 "Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie..."

    Maar dit hoef nie so te wees nie. Kom luister gerus saam.

    続きを読む 一部表示
    9 分
  • Ep9 - Finansies in God se Koninkryk
    2026/01/28

    Vandag kyk ons na Fillipense 4:18 wat hierdie amazing stelling maak "Maar ek het alles ontvang, en ek het oorvloed. Ek het dit volop noudat ek van Epafrodítus ontvang het wat deur julle gestuur is, 'n lieflike geur, 'n welgevallige offer, welbehaaglik by God."

    Kan jy glo dat finansiele offer die hemel kan laat lekkerder ruik?

    続きを読む 一部表示
    7 分