『Ep9 - Finansies in God se Koninkryk』のカバーアート

Ep9 - Finansies in God se Koninkryk

Ep9 - Finansies in God se Koninkryk

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

概要

Vandag kyk ons na Fillipense 4:18 wat hierdie amazing stelling maak "Maar ek het alles ontvang, en ek het oorvloed. Ek het dit volop noudat ek van Epafrodítus ontvang het wat deur julle gestuur is, 'n lieflike geur, 'n welgevallige offer, welbehaaglik by God."

Kan jy glo dat finansiele offer die hemel kan laat lekkerder ruik?

まだレビューはありません