『Feeste (7): Teshuvah』のカバーアート

Feeste (7): Teshuvah

Feeste (7): Teshuvah

著者: Nuwe Lied Bediening
無料で聴く

このコンテンツについて

יהוה se laaste afsprake in die jaarlikse siklus van vasgestelde tye word vooraf gegaan deur ‘n tydperk bekend as Teshuvah wat terugkeer beteken. Dit is om terug te keer na Torah, naamlik na God se liefdevolle onderrig vir ‘n lewe as geregverdigde in Yeshua dié Gesalfde Een. Dit is om met berou en verootmoediging terug te keer nadat selfondersoek gedoen is van jou geestelike welstand. Volgens die Joodse kalender is die aanvang van Teshuvah altyd op die eerste dag van die sesde maand (Elul) en eindig op Yom Kippur (die Dag van Toedekking) – ‘n tydperk van 40 dae. キリスト教 スピリチュアリティ ユダヤ教 聖職・福音主義
エピソード
  • Feeste (7): Teshuvah
    2021/05/21
    Die Vasgestelde Tye van God (deel 7): Teshuvah
    続きを読む 一部表示
    1 時間 8 分
まだレビューはありません