『Episode 8: Gert van Tonder』のカバーアート

Episode 8: Gert van Tonder

Episode 8: Gert van Tonder

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

【Amazonプライム会員限定】今ならプレミアムプランが4か月 月額99円。

10月19日まで。※適用条件あり
‘Daar’s niks soos ware liefde…’

Dit was Groep Twee se wegholtreffer in die sewentigerjare.

Gert van Tonder het nog daardie ware liefde vir musiek.

Op ’n hupse 81 jaar sing hy steeds en is hy versot daarop om nog soveel genot aan mense te verskaf.

As ’n jongman, het Van Tonder homself gevisualiseer as ’n sanger, as ’n liedjieskrywer, as ’n omroeper, as ’n akteur.

Dit was inderwaarheid metafisika, wat hy later sou bestudeer, en hy kon, danksy harde werk, sy drome verwesenlik.

Van Tonder praat padlangs oor hoe hy en sy Groep Twee-sangmaat, wyle Sias Reinecke, Afrikaanse musiek in ’n opwindende nuwe rigting help stuur en selfs die weg gebaan het vir tendense soos die luisterliedjie-beweging.
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
まだレビューはありません