Episode 7: Hannes Noëth
カートのアイテムが多すぎます
ご購入は五十タイトルがカートに入っている場合のみです。
カートに追加できませんでした。
しばらく経ってから再度お試しください。
ウィッシュリストに追加できませんでした。
しばらく経ってから再度お試しください。
ほしい物リストの削除に失敗しました。
しばらく経ってから再度お試しください。
ポッドキャストのフォローに失敗しました
ポッドキャストのフォロー解除に失敗しました
-
ナレーター:
-
著者:
Hannes het sy roeping nog altyd beskou as dié van ’n ‘boodskapper wat mense van ’n hooplose einde na ’n lewe vol eindelose hoop help begelei’.
As predikant in die Gereformeerde Kerk, het hy vir 17 jaar in die bediening gestaan.
Hannes het egter nog altyd ’n passie gehad vir Suid-Afrika en sy mense.
Toe die geleentheid hom dus voordoen om direkteur van Solidariteit se Helpende Hand-beweging te word, het hy dit aangegryp en Hannes staan nou reeds vier jaar aan die stuur van die goeie werk wat die organisasie verrig.
Hy benadruk egter dat Helpende Hand fokus op gemeenskapsontwikkeling en die opheffing van gemeenskappe, m.a.w. 'n sosiale opbrengs op hulle beleggings eerder as blote skenkings.
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
まだレビューはありません