Episode 6: Sandra Prinsloo
カートのアイテムが多すぎます
ご購入は五十タイトルがカートに入っている場合のみです。
カートに追加できませんでした。
しばらく経ってから再度お試しください。
ウィッシュリストに追加できませんでした。
しばらく経ってから再度お試しください。
ほしい物リストの削除に失敗しました。
しばらく経ってから再度お試しください。
ポッドキャストのフォローに失敗しました
ポッドキャストのフォロー解除に失敗しました
-
ナレーター:
-
著者:
Haar groot deurbraak op die verhoog was Siener in die Suburbs, terwyl The Gods Must Be Crazy haar internasionale roem laat verwerf het op die silwerdoek. In altwee produksies het Prinsloo teenoor Marius Weyers gespeel, wat haar verlief laat raak het op toneelspel en met wie sy tot vandag ’n spesiale chemie deel.
Na 55 jaar in die bedryf, het hierdie bekroonde aktrise nog geen planne om briek aan te draai nie, en is sy tans te sien in die aanlyn blitssepie Die Testament.
Prinsloo se groot wens is dat meer fondse beskikbaar gestel word vir kuns wat mense werklik tot nadenke stem.
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
まだレビューはありません