Episode 5: Anton Goosen
カートのアイテムが多すぎます
ご購入は五十タイトルがカートに入っている場合のみです。
カートに追加できませんでした。
しばらく経ってから再度お試しください。
ウィッシュリストに追加できませんでした。
しばらく経ってから再度お試しください。
ほしい物リストの削除に失敗しました。
しばらく経ってから再度お試しください。
ポッドキャストのフォローに失敗しました
ポッドキャストのフォロー解除に失敗しました
-
ナレーター:
-
著者:
Hy het letterlik as kind op ’n kleinhoewe begin musiekmaak, waar die plaashulp, Jantjie (Lui dit ’n klokkie?), hom geleer melk, rook en kitaarspeel het!
’n Meer plat op die aarde mens is daar nie, maar Goosen se musiek is allermins platvloers.
Hy is diep, met ’n ontsaglike kennis van musiek.
En, ’n fenominale vermoë as liedjieskrywer.
Sy musiek het dikwels die owerhede uitgedaag, soos ‘Boy Van Die Suburbs’, wat meer as 80,000 kopieë verkoop het, maar aanvanklik byna verban was.
Wat die gebruik van ironie om protes aan te teken teen sosiale ongeregtighede betref, kan Goosen met reg bestempel word as die Bob Dylan van Afrikaans.
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
まだレビューはありません