『Episode 17 - Nuwejaarsoepsies en Horrorscopes!』のカバーアート

Episode 17 - Nuwejaarsoepsies en Horrorscopes!

Episode 17 - Nuwejaarsoepsies en Horrorscopes!

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

このコンテンツについて

2021 Is op sy rug!

NB: Slegs ouderdom 18 en ouer!

Julle, die jaar het ons soos 'n tsunamie oorrompel, platgetrek, omgedolwe en uitgespoeg soos gister se ou chappie.

Dankie vir almal se geduld, verstaan en ondersteuning deur hierdie moeilike tyd waar ons aandag gevestig was op ander belangrike gebeurtenisse in ons lewes - en ongelukkig - moes ons vir eers, vir ChuChu en Kiki op die 'back-burner' sit, tot ons weer kon asemhaal.

Luister vanaand, op die vooraand van 'n splinternuwe jaar na ons bekeie opinies oor nuwejaarsvoornemens en ons waarskuwings in ons pasgemaakte 2022 Horrorscopes!

Mag 2022 vir julle net die beste inhou, en as daar hindernisse is - hoop ons dat julle daaroor gedra sal word.

Voorspoed en Toedels en Vroedels. 

Episode 17 - Nuwejaarsoepsies en Horrorscopes!に寄せられたリスナーの声

カスタマーレビュー:以下のタブを選択することで、他のサイトのレビューをご覧になれます。