『Episode 10: Die Belangrikheid Van Veerkragtigheid In Kinders』のカバーアート

Episode 10: Die Belangrikheid Van Veerkragtigheid In Kinders

Episode 10: Die Belangrikheid Van Veerkragtigheid In Kinders

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

【Amazonプライム会員限定】今ならプレミアムプランが4か月 月額99円。

10月19日まで。※適用条件あり
"Wat is veerkragtigheid en hoe ontwikkel dit by kinders? Volgens Jeanri Visagie, 'n leerbestuurder by die MOS-inisiatief, is dit die vermoë om voorwaarts te beweeg te midde van moeilike en negatiewe uitdagings. Alhoewel dit nie 'n aangebore eienskap is nie, is dit 'n kwaliteit wat beslis aangeleer kan word.

Dr. Marcel Hatting, 'n besigheidseienaar en besturende vennoot by 'n konsultasiehuis, gesels oor verskeie soorte sones by kinders, insluitend stres- en uitbrandingsones. Dit is van uiterste belang dat kinders 'n gesonde en gebalanseerde lewe lei om te floreer.

En as ouers nie kinders self die lewe se wedloop laat hardloop nie, berei ons hulle nie behoorlik vir sukses voor nie.”
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
まだレビューはありません