Episode 10: Annie Malan
カートのアイテムが多すぎます
ご購入は五十タイトルがカートに入っている場合のみです。
カートに追加できませんでした。
しばらく経ってから再度お試しください。
ウィッシュリストに追加できませんでした。
しばらく経ってから再度お試しください。
ほしい物リストの削除に失敗しました。
しばらく経ってから再度お試しください。
ポッドキャストのフォローに失敗しました
ポッドキャストのフォロー解除に失敗しました
-
ナレーター:
-
著者:
As ’n diep gelowige mens, glo Annie Malan dat ‘die engeltjies’ vir haar op 11-jarige ouderdom die rol van Nina in Fiela se Kind gegee het, 34 jaar gelede…
Met opvolgrolle in, onder andere, Saartjie, Supersnuiters, ’n Pot Vol Winter, en Glaskasteel, het sy haar gevestig as ’n kinderaktrise van formaat.
Hoewel sy steeds nou en dan voor die kameras verskyn, het Malan van jongs af ook ernstige besigheidsaspirasies gehad, en, nadat sy aanvanklik naam gemaak het in die versekeringsindustrie, bedryf sy die afgelope 19 jaar haar eie direkte bemarkingsmaatskappy.
Volgens haar is entrepreneurskap nie iets wat ’n mens leer nie; dis ’n leefwyse…
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
まだレビューはありません