『De Domino』のカバーアート

De Domino

著者: Pieter van Deventer
  • サマリー

  • My naam is Pieter van Deventer. Hier gaan ek my gedagtetjies van tyd tot tyd los – vir wat dit werd is. "De Domino” beteken “Oor die Here.” Dit is breedweg waaroor ek wil gesels: Oor die Here Jesus. Ek bid dat my podgooi episodes hier vir jou vrugbaar mag wees. Bid dat God my sal help om nederig te wees. Ek het ook 'n webblad: dedomino.wordpress.com
    Pieter van Deventer
    続きを読む 一部表示
エピソード
  • Hoe om die tempel te bou en evangelisasie te doen
    2024/03/24

    Hallo daar! Hierso is 'n gesprek wat ek met Friedrich gedoen het. Ons is besig om 'n hele reeks te doen deur die loop van hierdie jaar, waar ek sulke gesprekke gaan voer met verskillende mense oor hoe ons moet veg en bou in Suid-Afrika. Neem gerus deel aan die gesprek. En onthou: Jesus is Koning. Die drake voel hoe sy voet op hul koppe trap. Buig voor Hom. Bekeer voor Hom. Veg vir Hom. En bou saam met Hom.

    続きを読む 一部表示
    1 時間 14 分
  • Veg en Bou in Suid-Afrika
    2024/02/18

    Hallo daar! Dit was weer baie lekker om met Willem te gesels. Ons is besig om 'n hele reeks te doen deur die loop van hierdie jaar, waar ek sulke gesprekke gaan voer met verskillende mense oor hoe ons moet veg en bou in Suid-Afrika. Neem gerus deel aan die gesprek. En onthou: Jesus is Koning. Die drake voel hoe sy voet op hul koppe trap. Buig voor Hom. Bekeer voor Hom. Veg vir Hom. En bou saam met Hom.

    続きを読む 一部表示
    2 時間 10 分
  • Hades: Land van Monsters
    2024/02/05

    Hallo! Hierdie is die beloofde opvolg episode oor die doderyk. Ek hoop jy geniet hierdie episode. Laatweet my gerus wat jy dink. Soos altyd, hierdie episode is in geskrewe formaat beskikbaar by dedomino.wordpress.com

    続きを読む 一部表示
    37 分

あらすじ・解説

My naam is Pieter van Deventer. Hier gaan ek my gedagtetjies van tyd tot tyd los – vir wat dit werd is. "De Domino” beteken “Oor die Here.” Dit is breedweg waaroor ek wil gesels: Oor die Here Jesus. Ek bid dat my podgooi episodes hier vir jou vrugbaar mag wees. Bid dat God my sal help om nederig te wees. Ek het ook 'n webblad: dedomino.wordpress.com
Pieter van Deventer

De Dominoに寄せられたリスナーの声

カスタマーレビュー:以下のタブを選択することで、他のサイトのレビューをご覧になれます。