『Rympies vir pikkies en peuters』のカバーアート

Rympies vir pikkies en peuters

プレビューの再生

聴き放題対象外タイトルです。Audibleプレミアムプラン登録で、非会員価格の30%OFFで購入できます。

¥1,099で会員登録し購入
オーディオブック・ポッドキャスト・オリジナル作品など数十万以上の対象作品が聴き放題。
オーディオブックをお得な会員価格で購入できます。
30日間の無料体験後は月額¥1500で自動更新します。いつでも退会できます。

Rympies vir pikkies en peuters

著者: Riana Scheepers
ナレーター: Joanie Combrink, Susanne Beyers
¥1,099で会員登録し購入

30日間の無料体験後は月額¥1500で自動更新します。いつでも退会できます。

¥1,570 で購入

¥1,570 で購入

ʼn Paar jaar ná die publikasie van Nuwe Kinderverseboek, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotzé-Myburgh, word Gertie Smit, bekende opvoedkundige van Wellington, deel van die span. Hul nuwe bundel, Rympies vir Pikkies en Peuters, bied ʼn keurversameling verse vir die heel kleintjies (1 tot 3 jaar) en is sorgvuldig saamgestel volgens nasionale opvoedkundige vereistes. Vir opvoeders en versorgers in speelskole is hierdie bundel ʼn onmisbare bron en hulpmiddel, maar dit sal net so tuis wees by die huis as in die klaskamer. Die meer as 600 rympies deur 166 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van klein kinders se leefwêreld – in heerlike, maklike, sprankelende Afrikaans. Met sy pragtige volkleur-illustrasies is Rympies vir Pikkies en Peuters ʼn kosbare skat vir elke kleinding se boekrak!

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2016 NB Luisterboeke (P)2016 NB Publishers
チャプターブック チャプターブックと読者 文学・フィクション
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
まだレビューはありません