Ryk Pa, Arm Pa
Wat ryk mense hul kinders van geld leer – en arm mense en die middelklas nie doen nie!
カートのアイテムが多すぎます
カートに追加できませんでした。
ウィッシュリストに追加できませんでした。
ほしい物リストの削除に失敗しました。
ポッドキャストのフォローに失敗しました
ポッドキャストのフォロー解除に失敗しました
プレミアムプラン4か月 月額99円キャンペーン開催中
¥1,900 で購入
-
ナレーター:
-
Max Du Preez
Robert Kiyosaki leer mense hoe om miljoeners te word en dis waarom hulle hom die miljoener-onderwyser noem. Mense sukkel finansieel omdat hulle jare lank studeer, maar niks oor geld leer nie. Mense leer dus om vir geld te werk maar leer nooit om geld vir hulle te laat werk nie. Robert T. Kiyosaki: Vernietig die mite dat jy baie geld moet verdien om ryk te word. Vra of jou huis regtig 'n bate is. Wys vir ouers hoekom hulle nie op die onderwysstelsel kan staatmaak om hul kinders van geld te leer nie. Verduidelik eens en vir altyd wat 'n bate en wat 'n las is. Leer jou wat om jou kinders van geld te leer en hul finansiële sukses in die toekoms te verseker.
PLEASE NOTE: When you purchase this title, the accompanying PDF will be available in your Audible Library along with the audio.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©1997, 1998 Robert Kiyosaki en Sharon L. Lechter (P)2026 Audible Inc.