Die dao van Daan van der Walt [The Tao of Daan van der Walt]
カートのアイテムが多すぎます
カートに追加できませんでした。
ウィッシュリストに追加できませんでした。
ほしい物リストの削除に失敗しました。
ポッドキャストのフォローに失敗しました
ポッドキャストのフォロー解除に失敗しました
プレミアムプラン4か月 月額99円キャンペーン開催中
¥3,330 で購入
2019 Winner W.A. Hofmeyr-prys: Afrikaanse Fiksie
2019 Winner kykNET-Rapport-boekpryse fiksie
2019 Winner Eugène Marais-prys (prosa)
2019 Winner UJ-prys vir Skeppende Skryfwerk: Debuut
2019 Winner ATKV-Prosaprys
2019 Short-listed Jan Rabie/Rapport-prys
Toe Daan van der Walt, ’n eerstydse Kalahari-boer, ’n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by ’n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in ’n poging om sy balans te herstel. Maar daar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart móét afkry voor hy sy weg na die hiernamaals kan vind. Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta, sy oorlede vrou, skryf en sê dat hy haar liefgehad het. In Die Dao van Daan van der Walt word die Afrikaner-dilemma in die moderne lewe met ’n fyn lem oopgevlek.
“Hierdie boek behoort ’n golf deur Afrikaanse letterkunde te stoot.” (Frederik de Jager)
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2018 Lodewyk Du Plessis (P)2021 Tafelberg