エピソード

  • S03E04 Aladdin
    2026/08/29
    Die immergewilde verhaal oor ‘n jong seun wat op ‘n lamp afkom wat sy hele lewe verander. Maar dit maak hom ook die teiken van jaloerse en gierige mense. Sal die sjin van die lamp Aladdin alles kan help oorkom? Instagram · Website
    続きを読む 一部表示
    15 分
  • S03E03 Die Slim Skrynwerker
    2026/08/22
    Wanneer twee broers oor ‘n simpel misverstand ‘n groot stryery begin, kom ‘n rondresisende krynwerker tot hulle redding en help om nie net hulle probleem nie, maar sommer ook hulle stryery op te los. Instagram · Website
    続きを読む 一部表示
    13 分
  • S03E02 Die Towerspieel
    2026/08/15
    As die koning na ‘n vrou begin soek, is sy barbier gereed met ‘n towerspieël wat met die soektog kan help. Maar daar is ‘n voorwaarde betrokke wat maak dat baie minder kandidate as verwag opdaag. Instagram · Website
    続きを読む 一部表示
    14 分
  • S03E01 Die Pers Gorilla
    2026/08/08
    ‘n Storm, ‘n verlate huisie, vreemde instruksies en ‘n baie groot (en wollerige) verrassing. Dít is wat alles op jong Wimpie wag as hy skuiling soek tydens ‘n reënbui. Maar gaan sy nuuskierigheid hom net dieper in die moeilikheid kry? Instagram · Website
    続きを読む 一部表示
    13 分
  • Die Sikloop (Eenoog) - Kreatiwe Kreature S02E08
    2026/08/01
    In die ou tye was hulle meesterlike vakmanne wat vir die gode gewerk het, maar deesdae ken ons hulle as eensame reuse met een onderskeidende kenmerk: Net een oog in die middel van hulle voorkop.

    Hierdie Kreatiewe Kreatuur is… ‘n Sikloop, of Eenoog. Instagram · Website
    続きを読む 一部表示
    6 分
  • Die Oni - Kreatiwe Kreature S02E07
    2026/07/28
    Hulle is beslis meer bekend in Japan as in die res van die wêreld, maar hulle is nie sommer eenvoudige monsters nie. Hulle is gewoonlik vreesaanjaend, maar soms meer kompleks.

    Hierdie Kreatiewe Kreatuur is… ‘n Oni Instagram · Website
    続きを読む 一部表示
    5 分
  • Die Reus - Kreatiwe Kreature S02E06
    2026/07/25
    Jy kan hulle op ‘n afstand sien en hoor, maar moenie dink jy kan weghardloop nie, want hulle gee net ‘n tree of twee, dan is hulle by jou. Want alles aan hulle is enorm!

    Hierdie Kreatiewe Kreatuur is… ‘n Reus Instagram · Website
    続きを読む 一部表示
    5 分
  • Husse met lang ore - Kreatiwe Kreature S02E05
    2026/07/21
    Hulle duik altyd op waar daar ‘n geheim gebou word, of waar ‘n nuuskierige agie te veel vrae vra. Hulle is eg Afrikaans, en jy kry hulle oral waar jy kinders kry wat wil weet wat aangaan.

    Hierdie Kreatiewe Kreatuur is… ‘n Hus met lang ore. Instagram · Website
    続きを読む 一部表示
    4 分