『Weet jy hoeveel geld jy vir aftrede moet spaar?』のカバーアート

Weet jy hoeveel geld jy vir aftrede moet spaar?

Weet jy hoeveel geld jy vir aftrede moet spaar?

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

In hierdie episode van GeldGeheime beantwoord Mia Kriegler een van die belangrikste vrae in persoonlike finansies: Hoeveel geld moet jy vir aftrede spaar?

Sy verduidelik waarom so min Suid-Afrikaners finansieel gereed is vir aftrede, hoe langer lewensverwagting die manier waarop ons oor aftrede moet dink verander, en waarom dit so belangrik is om vroeg te begin spaar.

Luister vir praktiese insigte wat jou kan help om vandag beter besluite vir jou finansiële toekoms te neem.

adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
まだレビューはありません