エピソード

  • Veelkleurige diversiteit | met Helené Smit || Na-Leef Gedagte || 04 Februarie 2026
    2026/02/04

    ’n Gesprek wat jou nooi om saam te dink oor die skepping in al sy diversiteit. Pieter gesels met Helène Smit.

    "Kom ons gesels saam oor die prentjies wat ons het van mekaar wat ons nie eens altyd besef nie. Dalk mekaar wat ons nie eens altyd besef nie. Dalk help dit ons om saam die volheid van God se skepping te ontdek. Natuurlik is hierdie tipe gesprekke soms ongemaklik. En as jou huis en omgewing 'n veilige spasie is waar jy nie regtig hoef te kies vir ongemak nie, kan ons dit maklik vermy. Maar verloor ons nie dan 'n stuk van God se "voluit lewe" geskenk nie?” - Helène

    続きを読む 一部表示
    26 分
  • Die geur-geheue van verhoudings || Na-Leef Gedagte || 30 Januarie 2026
    2026/01/30

    “Dit is die heilige alledaagse in ons verhoudings wat ons geloof uit die bubblewrap van geestelike-perfeksie kom haal, ons nederig maak, God-met-ons openbaar. En dit is waar die Woord weer lewend word. Al is dit is morsig, soos meeste kuns-ateljees, is dít waar die kuns en verwondering geskep word.”

    - Pieter

    続きを読む 一部表示
    9 分