『Hello, Vriendin!』のカバーアート

Hello, Vriendin!

Hello, Vriendin!

著者: Hello Vriendin
無料で聴く

今ならプレミアムプランが3カ月 月額99円

2026年5月12日まで。4か月目以降は月額1,500円で自動更新します。

概要

Hello, Vriendin! Ons lewe in 'n sosatie waarin die gepeupel kan kapitaliseer op kakpraat. Dus, verwelkom ons jou om na 'n potgooi te luister wat die gesprekke tussen twee vriendinne oor allerhande 'topics' opneem. (Nuwe episode elke Maandag) #hellovriendin #afrikaans #potgooiHello Vriendin 社会科学
エピソード
  • Episode 10 - Nostalgie: Matriekjaar
    2020/10/11

    In die tiende episode van Hello, Vriendin! reflekteer die twee vriendinne op hul matriekjaar en gee vir nuwe matrikulante 'n paar "tips".

    続きを読む 一部表示
    1 時間 20 分
  • Episode 9 - Afrikaanse TV
    2020/10/05

    In die negende episode van Hello, Vriendin! herroep die twee vriendinne hul gunsteling episodes van gesogte Afrikaanse sepies op die kassie sowel as vriendin Janie se "fifteen minutes of fame" op Die Kliek.

    続きを読む 一部表示
    1 時間 5 分
  • Episode 8 - Afrikaanse Musiek
    2020/09/21

    In die agste episode van Hello, Vriendin! bespreek die twee vriendinne die goed, die sleg en die "catchy" van jou gunsteling Afrikaanse musikante. 

    続きを読む 一部表示
    1 時間 4 分
adbl_web_anon_alc_button_suppression_c
まだレビューはありません