『Episode 9: Die Toekoms Van Opvoeding』のカバーアート

Episode 9: Die Toekoms Van Opvoeding

Episode 9: Die Toekoms Van Opvoeding

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

今ならプレミアムプランが3カ月 月額99円

2026年5月12日まで。4か月目以降は月額1,500円で自動更新します。

概要

"As ons nie 'n soliede fondament aan ons land se burgers bied nie, sal ons nooit op 'n mededingende vlak met die wêreld kan wees nie," sê Dr. Pieter Geldenhuys, 'n toekomskenner en Direkteur by die Instituut vir Tegnologie, Strategie, en Innovasie.

Afrika moet terugkeer na die beginsels. Dit beteken dat kinders, selfs vanaf 'n ouderdom van sowat vyfjaar, 'n dieet moet hê wat ryk is aan Omega 3 o breinontwikkeling natuurlik te bevorder. Hy voeg ook by dat, "Deur die regte begeleiding te ontvang, kan jy menslike potensiaal optimaliseer en ongelooflike waarde skep vir die toekoms." Vir die toekoms van opvoeding is Pieter se raad eenvoudig: Bou 'n stewige fondament, ontwikkel 'n aanpasbare en veerkragtige mentaliteit, en hou nooit op met leer nie.

まだレビューはありません