『Alles wat jy moet weet om regtig te begin spaar』のカバーアート

Alles wat jy moet weet om regtig te begin spaar

Alles wat jy moet weet om regtig te begin spaar

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

In hierdie episode van GeldGeheime deel Mia Kriegler praktiese wenke oor hoe om 'n bobaas spaarder te word – van die sny van onnodige uitgawes soos subskripsies en uiteet, tot slimmer daaglikse gewoontes wat jou geld verder laat strek. Sy verduidelik ook waarvoor jy behoort te spaar: van 'n noodfonds en skuldvry raak, tot aftrede en groot lewensdoelwitte soos 'n huis of jou kinders se opvoeding. Leer hoe om spaarsaamheid 'n ingesteldheid te maak sodat jy stap vir stap na finansiële vryheid kan werk.

adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
まだレビューはありません