『Agriskoops』のカバーアート

Agriskoops

Agriskoops

著者: Newskoop
無料で聴く

このコンテンツについて

Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente, boere, georganiseerde landbou en ander belangrike rolspelers in die landbousektor. Ons fokus op die uitdagings en geleenthede in die sektor met praktiese inligting, tendense en tegnologie wat die toekoms van boerdery vorm, maar gesels ook op grondvlak met die mense wat die hart van boerdery uitmaak. Luister gerus na Agriskoops – vir jou daaglikse oes van landboukennis.Newskoop 政治・政府 生物科学 科学
エピソード
  • Agriskoops - 13 Januarie 2026
    2026/01/13
    Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Bemarkings en Ontwikkelingsbestuurder vir Rovensa Next in Sub-Sahara Afrika, Stephan Marais. Hy gesels oor die belangrikheid van Kalium in plante. Hoe lyk plante wat ʼn kaliumtekort het en waar word dit die meeste opgemerk.
    続きを読む 一部表示
    4 分
  • Agriskoops - 12 Januarie 2026
    2026/01/12
    Op vandag se Agriskoops gesels ons met ʼn produk-landboukundige by die maatskappy Pannar Seed, Gerhard Engelbrecht, oor hulle Pannar Sprout toepassing. Hy verduidelik hoe die toepassing werk, watter voordele dit boere bied en waar hulle dit kan aflaai.
    続きを読む 一部表示
    4 分
  • Agriskoops - 9 Januarie 2026
    2026/01/09
    Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman van Baytrac oor hulle produk Spraytrac. Sy vertel meer oor PTO-monitering en die hooffunksies van Spraytrac se sagteware.
    続きを読む 一部表示
    4 分
まだレビューはありません