7 June 2026 || Die Gees Verruim || Pieter Roeloffse
カートのアイテムが多すぎます
ご購入は五十タイトルがカートに入っている場合のみです。
カートに追加できませんでした。
しばらく経ってから再度お試しください。
ウィッシュリストに追加できませんでした。
しばらく経ってから再度お試しください。
ほしい物リストの削除に失敗しました。
しばらく経ってから再度お試しください。
ポッドキャストのフォローに失敗しました
ポッドキャストのフォロー解除に失敗しました
-
ナレーター:
-
著者:
Ons gee vandag ‘n volgende tree op die spoor van die Gees se beweging in die boek Handelinge. Wanneer jy jou Bybel sou oopmaak daar in die begin van Handelinge dan sal jy sien daar staan “Die Handelinge van die apostels”. Tog, as jy Handelinge lees, kom jy agter dat dit eintlik Die Handelinge van die Gees is en die apostels (gestuurdes) en die kerk moet die heeltyd skarrel om by te bly by die uitkringende beweging van die Gees. Ons het sover gesien:
Die Gees gee, vorm, stuur…
Die Gees gee (Homself soos Jesus, gee krag, insig, gawes…), die Gees vorm (individue & die kerk), die Gees stuur (soos André so mooi gesê het, na elke plek waar ons reeds is maar Hy stuur ons op ’n nuwe manier daarheen).
Vandag ontdek ons “Die Gees verruim”
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
まだレビューはありません