『26 Julie 2026 || Reeds Hier || André Serfontein』のカバーアート

26 Julie 2026 || Reeds Hier || André Serfontein

26 Julie 2026 || Reeds Hier || André Serfontein

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

God werk selde deur kitsoplossings of onmiddellike antwoorde. Hy is teenwoordig in die stadige ritmes van die alledaagse lewe – in gesprekke, maaltye, werk, mense, wandelings, stilte, gebed en seisoene wat dag vir dag ontvou. Ons moet net ontwaak. Hy skip ook nie liedjies nie. Hy vra eerder dat ons sal vertrou dat Hy in elke hoofstuk van ons lewens betrokke is, en dat Hy dit als kan herskryf as ’n groter storie. - André

adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
まだレビューはありません