『21 December 2025 || Die geskenk van HOOP wat mens word || Deon Botha』のカバーアート

21 December 2025 || Die geskenk van HOOP wat mens word || Deon Botha

21 December 2025 || Die geskenk van HOOP wat mens word || Deon Botha

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

概要

Gedurende Advent word ons genooi om te reflekteer oor Jesus se koms na die wêreld, na God wat mens geword het, maar nie net dit nie, ook Sy wederkoms. Ons leef tussen hierdie twee. Advent moedig ons aan om Jesus se menswees na te volg, om hoopvol te wag, om ‘n dapper vredemaker te wees, om met blywende diep vreugde te leef en om self-opofferende liefde te hê vir ‘n gebroke wêreld.

まだレビューはありません