『09 Augustus 2026 || Hier Binne 'n Groter Storie || André Serfontein』のカバーアート

09 Augustus 2026 || Hier Binne 'n Groter Storie || André Serfontein

09 Augustus 2026 || Hier Binne 'n Groter Storie || André Serfontein

無料で聴く

ポッドキャストの詳細を見る

Die storie van Josef is ’n voorloper tot die storie van Jesus. Dit vertel van ’n Vader wat verbind is daartoe om Josef se storie te verweef met ’n veel groter narratief: om lewe te skep uit dood.

Ons deelname vra vir die geloof en vertroue dat dít God se hart is vir ons ook; dat dít is wat Hy steeds doen. Hy is die tipe outeur wat elke hoofstuk van ons lewens wil verweef tot ’n storie wat lewegend is. Ek dink dis die konteks waarbinne ons Jesus se woorde in Joh 10 moet verstaan: “…Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed.”

- André

adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
まだレビューはありません