『Kinnes [Afrikaans Edition]』のカバーアート

Kinnes [Afrikaans Edition]

’n novelle

プレビューの再生

Audibleプレミアムプラン30日間無料体験

プレミアムプランを無料で試す
オーディオブック・ポッドキャスト・オリジナル作品など数十万以上の対象作品が聴き放題。
オーディオブックをお得な会員価格で購入できます。
30日間の無料体験後は月額¥1500で自動更新します。いつでも退会できます。

Kinnes [Afrikaans Edition]

著者: Chase Rhys
ナレーター: Chase Rhys
プレミアムプランを無料で試す

30日間の無料体験後は月額¥1500で自動更新します。いつでも退会できます。

¥2,220 で購入

¥2,220 で購入

Almal in Jurassic Park op die Kaapse Vlakte ken vir Anwaar 'Ahnie' Brandt vandat hy ’n ekstra in die film Gangsta Gangster was. Maar die baas van die Butcher Boys soek nog meer roem. Nou maak die gang hulle eie movies met hul selfone - movies wat die vrees in mense se oë vasvang. Ahnie se ma, Mary, kyk anderpad en sê sy weet van niks. Sy het mos nog ’n baksteenfoon, sy like nie van tegnologie nie. Nicole Lamb en Derick Delcarme is in matriek en verlief, maar toe Nicole swanger raak, moet Derick die skool verlaat om ’n werk te soek. Hy het geen ander keuse as om by die UML-gang aan te sluit nie, want daar kan hy darem geld maak. Rolanda Fischer wil ’n lewe van weelde soos ’n Cape Kardashian hê en as sy nie ’n celebrity op sosiale media kan word nie, gaan sy vir haar ’n ryk man kry. Maar sy hou ook van ’n bad boy.... In Kinnes deur Chase Rhys word moeilike waarhede met deernis en humor oopgeskryf.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2019 Chase Rhys (P)2020 Kwela
大衆小説 現代文学
adbl_web_anon_alc_button_suppression_t1
まだレビューはありません